Posts Published by Isabel-Marie Weerheim

‘n Liefdesbrief aan Eet Kreef

Liewe Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band,  Die blonde kaaskop wat ek vandag pa noem was 22-jaar oud toe die Eet Kreef album die lig gesien het. Die verwarde tiener was toe in die…

Read More

To all the art I loved before

Ek is ‘n groot aanhanger van liefdesbriewe. Maar nie die tipe soos “To All The Boys I Loved Before” nie. Nee. Eerder iets meer soos “To All The Art I Loved Before”. Die kunste is…

Read More

Wat Johnny Clegg my geleer het

Ek het die voorreg gehad om die wit Zoeloe in aksie te sien by Oppikoppi in 2015. Oppikoppi is ‘n hoogtepunt in my lewe, maar daardie spesifieke vertoning sal my altyd bybly. Ek het nooit…

Read More