Browsing Category Kick Back

‘n Liefdesbrief aan Eet Kreef

Liewe Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band,  Die blonde kaaskop wat ek vandag pa noem was 22-jaar oud toe die Eet Kreef album die lig gesien het. Die verwarde tiener was toe in die…

Read More

To all the art I loved before

Ek is ‘n groot aanhanger van liefdesbriewe. Maar nie die tipe soos “To All The Boys I Loved Before” nie. Nee. Eerder iets meer soos “To All The Art I Loved Before”. Die kunste is…

Read More