Ek stop in die oprit 40 minute na ek by die werk weggery het. Vanand se verkeer was ekstra erg. Dit het my darm kans gegee om te…
Ek lê met my voete in die lug en kyk my gunsteling sepie in my splinternuwe woonstel. Ek kan nie ophou rond kyk na my nuut gemeubileerde woonstel…
Die deur klap toe agter my na ‘n lang eerste werksdag. Ek ruil my ongemaklike kantoor skoene vir warm pantoffels. Ek is honger.