Tag

South Africa

Browsing
Blonde girl standing next to fire

k verlang na die huis. Ek verlang na groot braaiplekke met Simba skyfies en die reuk van braaivleisvuur in my klere. Ek verlang goeie Afrikaanse geselskap met oop vlaktes en die warm Afrika-sonsak. Ons nagemaakte Suid-Afrikaanse braai is ‘n sukses maar, daar is iets wat kort. Dit is nie dieselfde nie.

Keep Reading